EMail Print

Concerts

Event 

Nataniel - die Een Konsert
Title:
Nataniel - die Een Konsert
When:
05.04.2010 - 05.04.2010 20.30 - 21.45
Category:
Other

Description

Nataniel en sy musikante tree saam met die FSSO in 'n enkele konsert by KKNK op. Oorspronklike musiek deur Nataniel asook verwerkings van beroemde jazz-, soul- en poptreffers en ou gunstelinge word uitgevoer. Die konsert sluit ook musiek in van Nataniel se nuutste album, splinternuwe stories en asemrowende kostuums ontwerp deur Floris Louw.
Nataniel deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Juan Ooshuizen (kitaar), Corné Dannhauser (bas), Vincenzo Henrico (tromme) en die FSSO onder leiding van Chris Dowdeswell.

Concert Calendar

<<  February 2012  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
    1  2  3  4  5
  6  7  8  9101112
13141516171819
202122242526
272829    

Next Concert


Symphony Concert
on 23-02-2012 at 19:30
at Sand du Plessis Theatre
in
14 days 21 hours 25 minutes
time