ConcertsEvent
DescriptionDie komponis Peter Klatzow het musiek geskryf op Corlia Fourie se kinderboekie Tintinyane, die meisie wat soos 'n bottervoël sing is waarin elke karakter in die storie word deur 'n verskillende instrument van die orkes uitgebeeld word. Thys Heydenrych, bekende regisseur van talle dramaproduksies, is die verteller. Die VSO word deur Chris Dowdeswell gedirigeer. Daar is twee vertonings: die eerste om 09:00 in Afrikaans en die tweede om 11:00 in Engels. Venue
Description
Sorry, no description available
|
Concert CalendarNext Concertin 14 days 21 hours 17 minutes time |


